Tjailaresepte 2

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780992191245

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 199
R 159Jy spaar R 40
Amore Bekker bied weekliks die gewilde Tjailatyd op RSG aan tussen 15:00 en 18:00 in die middag. Dit is 'n huistoeryprogram met allerlei interessanthede om die pad huis toe korter te maak.

'Daagliks net na 17:00 bel ek 'n luisteraar om te hoor wat maak hulle vir aandete. Ons het al wonderlike oomblikke beleef rondom die kospotte. Ek glo dit maak die pad korter, en gee jou idees vir aandete. Almal moet tog eet vanaand!
Die afgelope 3 jaar lees ek ook daagliks saamrybriewe van mense wat vertel van hulle rit saans huis toe. Die briewe is almal geskryf deur mense wat probeer sin maak van hulle daaglikse bestaan. Sekere briewe is snaaks, ander is roerend. Ek het tien van die gewildste saamrybriewe ook in hierdie boek ingesluit.
Kos is 'n bestanddeel van reis, ons almal is op pad...
Dankie dat jy saam Tjaila in die middae, en my ook al gewys het hoe lyk die pad huis toe.
Geniet hierdie reisjoernaal!'
Amore Bekker
Publikasiedatum: 2013-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.