Sondebok

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798167383
R 245
Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van 'n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op die spoor van 'n ou misdaad - die verdwyning van 'n talentvolle jong kunstenaar wat in haar matriekjaar spoorloos verdwyn het.
Publikasiedatum: 2014-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development