Lita in Towerland en ander towerponie stories

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798167000

Kinders: Prenteboeke

Illustreerder: Stefanie Dahle
Kinders  -  Prenteboeke
R 160
4-8 jaar.Twaalf spannende voorleesstories vol betowering en gelukkige eindes: 'n Seepbel-ponie reis maan toe, die ponie Miekie neem 'n sirkus op horings, twee towerponies help 'n prutteldraak verjaag, prinses Wanda ontvlug uit die hoogste toring ter w�reld op die rug van 'n towerponie, en vele meer.
Publikasiedatum: 2014-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development