Jesus leef

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781415309971

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 130
R 104Jy spaar R 26
Van jou donkerste uur van nood tot jou grootste oomblikke van vreugde - Jesus is teenwoordig elke oomblik van jou lewe! Om Jesus op 'n meer intieme, persoonlike vlak te ken beteken nie net om Hom by alle aspekte van jou lewe te betrek nie, maar ook om Hom werklik te sien werk in jou lewe. Of jy met 'n probleem worstel en of jy 'n oorwinningsoomblik van vreugde beleef, die lewende Jesus is baie beslis teenwoordig in elkeen van hierdie oomblikke. Die vraag is egter of jy Hom raaksien in elke oomblik? Herken jy sy stem? Ervaar jy sy troostende aanraking? Weet jy van sy begeerte om saam met jou tyd te spandeer? In Jesus leef! verskaf Sarah Young 180 aktuele dagstukkies wat ons duidelik wys hoe om Jesus se teenwoordigheid elke dag in ons lewe te ervaar. Haar dagstukkies bied insig en wysheid en gee bevestiging van die waarheid wat in Romeine 8:11 vervat is: 'Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.
Publikasiedatum: 2011-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.