Mooi so Toffie

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799366907
R 100
Toffie is 'n skugter vulletjie wie se ma dood is. Vicki en Tessa maak versigtig vriende met die perd. Maar net toe hulle vordering begin maak, vind hulle uit dat Toffie dalk binnekort weggeneem word. Hoe gaan die meisies Toffie se eienaars oortuig om haar te laat bly?
Publikasiedatum: 2015-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development