Piekfyn Afrikaans HT Graad 7 Leerderboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770029408
R 200
Piekfyn Afrikaans Graad 7 is propvol interessante idees en uitdagings. Alles wat graad 7-leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat. Leerders gaan:
- spontaan gesels oor verskeie interessante onderwerpe en tekste
- vlot en ekspressief praat en puik toesprake lewer
- in verskillende sosiale situasies seepglad kommunikeer
- blitsvinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik
- noukeurig en krities na taalgebruik luister
- taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik
- heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.
Publikasiedatum: 2013-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development