Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799383812

Kinders: Aktiwiteitsboeke

Kinders  -  Aktiwiteitsboeke
R 85
R 68Jy spaar R 17
In Plaasdiere en Wilde diere kan babas en peuters uitvind wat ons oulike dierevriende doen. Hulle geniet hope genotvolle hand-oog-koördinasie terwyl hulle na die vrolike prentjies kyk, die interaktiewe elemente stoot en trek, en die stewige bladsye vasvat. Bekoorlike illustrasies leer hulle ook dat diere op verskillende en opwindende plekke bly. Babas en peuters sal versot wees op hierdie reeks oulike interaktiewe boeke, perfek vir klein vingertjies! Stoot hier en trek daar, en wat gebeur? Hope skaterlagpret en geleenthede om dinge te leer. Daar is twee titels in die reeks: Plaasdiere en Wilde diere.
Publikasiedatum: 2017-08-24

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.