Laat los jou las

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201625
R 170
'n Doelgerigte reis om ontslae te raak van gedrag en gewoontes wat jou pooitjie. Laat los jou las weerspieël Kate se geliefde eerlike, outentieke, inspirerende styl . Haar unieke proses sal jou help om eksponensieel van ratte te verwissel om 'n nuwe pad vorentoe te vind. Dit is propvol brokkies uit haar eie fassinerende lewensverhaal, verweef met suksesstories van dapper kliënte wat hulle laste laat los het. Hierdie boek neem jou op 'n kragtige praktiese reis na selfverwesenliking deur diep selfondersoek en transformasie sodat jy gehoor kan gee aan haar oproep tot 'n manjifieke lewe.
Publikasiedatum: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development