Kruispunt

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798151719

Fiksie: Kortverhale

Fiksie  -  Kortverhale
R 215
R 172Jy spaar R 43
Hierdie vyfde bundel kortverhale deur Haasbroek verskyn meer as 20 jaar na sy vorige bundel. Maar alhoewel sommige van die verhale herinner aan die macho-styl van sy vroeere werk, is die verhale in Kruispunt meestal meer deernisvol en menslik. Die milieu van die verhale is telkens oorlogsgebiede of die jagveld of 'n plaasomgewing. En dit is 'n treffende uitbeelding van sowel die mens se duister psige as sy weerloosheid. Die onderliggende tema is geweld - soms brutaal, soms pynlik, maar altyd openbarend. Die geografiese afwisseling waarbinne die verhale afspeel, gee aan die bundel 'n globale kyk op die menslike natuur, in Afrika en in Europa. Mens en natuur staan in 'n aanvullende verhouding binne elke verhaal. Haasbroek se nuwe bundel is 'n welkome toevoeging tot sy werk, en ook tot die Afrikaanse verhaalkuns.
Publikasiedatum: 2010-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.