Rose Die Suid Afrikaanse groeigids vir al 4 seisoene

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780799374476
R 300
In Rose - die Suid-Afrikaanse Groeigids vir al 4 seisoene word elke afdeling van roosverbouing volledig bespreek, met maklike, praktiese raad en wenke asook die moontlike slaggate. Die boek se toeganklike skryfstyl maak dit 'n ideale boek vir beginners, maar dit is veral toegespits op die gewone tuinier wat dalk net 'n paar, of vir die eerste keer, rose wil plant.
Die klem van die boek word geplaas op die bewaring van die omgewing en gesonde organiese verbouingspraktyke m.a.w. neem eers die natuur in ag voordat daar besluit word op sekere werkswyses.
Hoofstukke
1: Só groei 'n roos
2: Verwelkom rose in jou tuin
3: Die voorbereiding van grond
4: Water en jou rose
5: Deklaag of molm
6: Die aanplant van roosplante
7: Die toediening van voedingstowwe
8: Die geur van rose
9: Siektes en algemene probleme
10: Blaarvoeding
11: Snoei
12: Rose in potte
13: Voortplanting met steggies
14: Algemene wenke
15: Vinnige takies vir besige tuiniers
Publikasiedatum: 2015-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development