Die Amptelike K53 Slaag jou Leerling en bestuurderslisensies maklik

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432304065
R 60
Dié topverkoper hou aan om 'n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied.
Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiewe Bestuur-sisteem in ag te neem. Daar is ook 'n nuwe nuttige los invoegsel wat inligting en vereistes oor gerekenariseerde toetsing bevat.
Dié boek is goed aangebied en verbruikersvriendelik en kombineer al die elemente wat benodig word om die geskrewe, werf- en padtoetse vir motorfietse, motor's en swaar motorvoertuie te slaag. Dit is ook die enigste handleiding wat elke padreël illustreer.
Die teks, illustrasies en selftoetse is ontwerp om die leerproses oor te dra en dit makliker te maak om die leerling- of bestuurderslisensietoets die eerste keer te slaag. Die boek word nou in 'n plastieksakkie verpak, wat die boek skoon sal hou en langer laat hou.
Publikasiedatum: 2014-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development