Voetspore 2

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798163323

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Kookboeke / Food & Drink
R 265
R 212Jy spaar R 53
Voetspore is 'n dokumentêr-avontuur op SABC 2. Johan Badenhorst en sy makkers het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank aanbetref. Wie kan gaan krokodille kyk of 'n voertuig uit die modder sleep op 'n leë maag?
Johan en Alma het uit ondervinding die resepte en beplanningslyste saamgestel. Alle resepte dui die voorbereidings- en gaarmaaktyd aan - sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die resepte is eenvoudig maar watertand-lekker, alles saamgestel uit die beplande inkopies.
Hoogtepunte in die nuwe uitgawe sluit in Keniaanse Vermicelli brood, Pangebraaide oester, Hoenderflambe in whiskey en Cajun Kabeljou. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig se paneelkissie - en is net so belangrik soos jou domkrag, spaarwiel en sleeptou.
Publikasiedatum: 2014-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.