Die Swart Kat slaan n nar

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869196967
Vertaler: Willem Samuel
R 120
'n Verwaande dief wat homself Die Nar noem en hou van publisiteit; ontvoering; spioenasie ... Ja-nee, die Swart Kat het weer sy misdaadbestrydende hande vol! Hoe sal dié gemaskerde held die skurke hierdie keer uitoorlê? Sal hy die raaisels kan oplos voor die simpel sersant Kobus Bril dit regkry? En belangrikste van alles: Gaan almal hierdie keer weet dat die Swart Kat toegeslaan het?
Publikasiedatum: 2013-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development