Slimkoppe Ek is 4

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775783411

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 85
'n Volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vierjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Die reeks is in Suid-Afrika gekonseptualiseer, ontwikkel en geskryf deur ervare opvoeders wat spesialiseer in kinders se vroeë ontwikkeling. Elke boek bevat aktiwiteite wat kinders vroeë syfer-, letter- en lewensvaardighede help ontwikkel. Gedetailleerde notas verduidelik die doel van elke aktiwiteit en bied nuttige wenke en idees hoe ouers die aktiwiteite verder kan uitbrei. Kinders het soveel pret, hulle weet nie eens hulle leer nie!
Publikasiedatum: 2012-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.