Abel se lot

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798172653
R 240
Die tweede boek in die Abel-trilogie, na Abel se ontwaking:

Ella Neser is op verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto's van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer 'n inbraak uitloop op 'n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar 'n nuwe moordenaar in Doradopark?
Publikasiedatum: 2011-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development