Die storie van uitvindings

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193331
R 170
Die sjokolade in jou kies en die jeans aan jou bas, jou rekenaar, jou selfoon, die papiere in jou tas, mikrogolfoonde en pleisters wat plak, blink motors en die Velcro op jou nuwe sportsak ... dis maar net 'n paar van die hope alledaagse dinge wat ons vandag het omdat iemand so ver gegaan het om dit te ontdek.
Publikasiedatum: 2009-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development