●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869194123

Fiksie: Poësie

Vertaler: Leon de Kock
Fiksie  -  Poësie
R 160
R 144Jy spaar R 16
Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van liefdespoësie. In Duskant die donker/Before it darkens, sy sesde bundel, is dit nie net die tema van die liefde nie, maar hy betrek ook kunstenaars, kunswerke, die antieke geskiedenis, die mitologie, die erotiek, en musiek. Teenoor die magte van stilte en dood, stel hy dié van klank, van taal, musiek.
Publikasiedatum: 2011-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.