Piekfyn Afrikaans EAT Graad 10 Leerderboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770027183

Leermiddels: Graad 10

Leermiddels  -  Graad 10
R 190
- Piekfyn Afrikaans bevat omvattende, geïntegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Die Leerderboek
- bevat hedendaagse leer en onderrigmateriaal vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
- taalleerstof word op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei.
- Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly.
- Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite.
- Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.
- Vir eksamenvoorbereiding is daar 'n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in die boek.

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal en ondersteun die onderwyser se taak deur:
- 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
- leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
- wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
- onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
- 'n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
- 'n CD waarop 'n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Publikasiedatum: 2015-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.