Kitsgids voëls van die Bosveld

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781875093892
R 95
427 algemene en 41 besoekende voëlspesies.
Uniek, innoverend en propvol inligting met Dueldex, 'n tweetalige indeks van algemene soortname.
Handige Profielgids/Shapefinder vir vinnige uitken van voëls se basiese vorm.
Uitstekende foto's wat uitken vergemaklik.
Saamgestel in oorleg met voëlkenners, museums en voëlklubs.
Publikasiedatum: 2008-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development