Slaaptydstories

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799374117
R 110
Daar is allerlei dinge om te verken in hierdie prettige boek vol slaaptydstories! Klein vingertjies kan die vingerspore volg, die teksture voel en die flappies oplig. Die vyf rymende stories maak hierdie boek die perfekte wegspringplek na 'n wêreld van leesplesier. Hierdie pragtig geïllustreerde, interaktiewe boek is geskik vir kinders van 6-18 maande.
Publikasiedatum: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development