Metaalwerk sonder moeite

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919760568

Nie-fiksie / Non-fiction: Stokperdjies & Handwerk / Crafts & Hobbies & DIY

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Stokperdjies & Handwerk / Crafts & Hobbies & DIY
R 95
R 76Jy spaar R 19
Die stap-vir-stap gids bied 'n maklike verstaanbare inleiding tot die hele spektrum tegnieke wat vir metaalwerk gebruik word. Gedetailleerde inligting oor gereedskap, materiaal en toerusting vir metaalwerk, saam met foto's en stap-vir-stap aanwysings, sal jou in staat stel om metaal volgens die gewildste tegnieke en prosesse te sny, te buig en aan mekaar te sweis.
Publikasiedatum: 2005-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.