n Boodskap van hoop

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431613182

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 200
R 160Jy spaar R 40
Vir dekades al deel die mense van Suid-Afrika 'n passie vir sport. Maar wat ons regtig saamsnoer, is die Hoop wat in ons hart leef. Karien Basson bring hierdie twee eg-Suid-Afrikaanse elemente saam in een inspirasie-aanbieding.
In 'n Boodskap van hoop deel 50 sportsterre, onder andere Duane Vermeulen, Eben Etzebeth, Marcell Coetzee, Cornal Hendricks, LJ van Zyl, JP Duminy en Maryka Holtzhausen wat die eintlike doel in hulle lewe is - om 'n lewe te leef wat God sal verheerlik. Hulle deel teksverse wat hulle na aan die hart lê, bied persoonlike boodskappe aan lesers en dra die hoop uit wat hulle vir Suid-Afrika en sy mense koester. Die boek word afgerond met foto's uit die sterre se persoonlike foto-albums en interessante feite oor 'n verskeidenheid sportsoort en sportgebeure. Dit is ook die ideale geskenk vir handtekeningversamelaars.
'n Boodskap van hoop is 'n versamelstuk vol hoop en bemoediging uit die hart van sommige van ons mees geliefde sportsterre.
Publikasiedatum: 2015-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.