Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431614165

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

Christelik / Christian  -  Bybels / Bibles
R 450
R 269Jy spaar R 181
Bybellees en Bybelstudie is belangrik vir geloofsgroei, maar nog belangriker is om daardie geloof uit te leef. Die Geloof in Aksie-Bybel is ideaal vir elkeen wat graag wil ontdek hoe hulle hul geloof kan uitleef en met ander kan deel.
Met die volledige teks van Die Boodskap tesame met die addisionele inligtingsblokkies - om te glo, om te volg en om te gehoorsaam - in die teks sal hierdie Bybel jongmense lei om Bybelse beginsels lewensbeginsels te maak. Die "Deel jou geloof"-afdeling gee hulle ook riglyne oor hoe om hulle geloof met ander te deel. Ander interessante afdelings in die Bybel is die volgende: Waarom kan ons die Bybel glo?, Wat is geloof? en Simbole in die Bybel
Die Geloof in Aksie-Bybel is daarop gerig om jongmense te help om nie net gelowig te wees nie, maar gelowig te leef.
Publikasiedatum: 2015-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development