Slimkoppe Wiskunde Graad 1

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781775784692
R 110
Die Slimkoppe-reeks innoverende werk- en leesboeke stel ouers in staat om by die onderrig van hulle kinders betrokke te raak. Kinders ontwikkel
speel-speel vaardighede soos hulle interaktiewe takies en raaisels voltooi.
Die aktiwiteite word in volkleur aangebied. Dit sluit foto's en illustrasies sowel as al die nodige antwoorde, notas en wenke in.
Publikasiedatum: 2013-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development