Koester jou baba

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920268657
R 165
Baby Sense wen goud in die VK se Practical Pre-school Awards in 2008 en 2009 '... maklik om te lees en propvol uitstekende wenke ... '
Ons topverkoper bababoek met sy toeganklike benadering is pas bygewerk met die jongste navorsing, maar fokus steeds op die drie grootste kwelvrae wat ouers in hul baba se eerste jaar vra:

- Hoekom huil my baba?
- Hoe kan ek seker maak dat my baba goed slaap?
- Hoe kan ek my baba se ontwikkeling aanhelp?
Publikasiedatum: 2010-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development