Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek Pharos Bilingual School Dictionary

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868901289
R 180
"Hierdie splinternuwe tweetalige woordeboek vervang die bestaande Pharos Skoolwoordeboek en Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek. Die nuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde uit Afrikaans en Engels. Hierdie versameling trefwoorde bevat die kernwoordeskat van albei tale.
Die volgende inligting word vir elke trefwoord verskaf: woordafbreking, primêre klem, fleksievorme soos meervoude, verledetydsvorme en trappe van vergelyking, 'n gepaste vertaling, en volsinne, wat die gebruik van die woord illustreer. Die trefwoord word in blou aangegee wat die woordeboek meer gebruikersvriendelik maak. Afleidings van die trefwoord word na die inskrywing gegee, sodat die gebruiker woordfamilies kan identifiseer.
Publikasiedatum: 2012-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development