Dawie die kabouter DVD

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
6006348039218

Kinders: DVD's

Kinders  -  DVD's
R 150
R 120Jy spaar R 30
Dawie, sy vroutjie Lisa, hul kleindogter Susan,Oom Carlo en Tommie is houtkabouters. Blits is Dawie se haastige ryding.

Dawie besit 'n wye mediese kennis wat hy opgedoen het deur navorsing te doen in die Geheime Boek van Kabouters. Dawie het ook 'n lang rits voorouers wat medisyne bestudeer het.

Met al sy kennis en ook towerkrag maak Dawie baie Kabouters en ander lewende wesens gesond. Hy en sy vriende word van oral gevra om te help en dis tydens hierdie reise dat hulle allerande avonture beleef. Die trolle is Dawie-hulle se grootste vyande.

In hierdie storie steel die trolle die koning se goud en Dawie word gevra om te help.
Publikasiedatum: 2012-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.