Doendinge in n Dorp

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770264977
R 220
'n A-Z gids tot dorpies in Suid-Afrika

Doendinge in 'n Dorp is 'n handige nuwe volkleur gids tot Suid-Afrika se 150 gunsteling dorpies regdeur al nege provisies. Hierdie gids is saamgestel deur bekende avontuurfotograaf en -journalis, Jacques Marais. Van Arniston en Baardskeerdersbos tot Wuppertal en Zeerust - Doendinge in 'n Dorp dek groot, middelslag en klein dorpies in pragtige volkleur blaaie. Dorpe is gerieflik uitgelê in 'n alfabetiese lys asook op 'n gebruiksvriendelike gebiedskaart.

Elke dorp is uitgelê op een of twee volbladsye met vinnige feite, plekkaarte en GPS-koördinate, 'n gedetailleerde oorsig, interessante feite, pragtige foto's en historiese feite ingesluit.

Uniek aan Doendinge in a Dorp is 'n lys van die top op elke dorp en sluit in: plekke van belang, historiese terreine, restaurante, bergfiets- en staproetes, perdry en ander avontuur-aktiwiteite. Die lys sluit ook groot funksies en feeste in wat die dorp jaarliks aanbied.
Publikasiedatum: 2013-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development