Raserige dinosourusse

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869195243
Vertaler: Shane Kleyn
Illustreerder: Lee Wildish
R 170
Die prehistoriese wêreld was 'n raserige plek, vol brulklanke van die tirannosourus en trikeratopse wat teen mekaar bots! Hoor hoe 'n tirannosourus brul en 'n plesiosourus se kake toeklap!

Brul!
Swiesj ... Karplaks!
girts girts
kr-r-raak ... knirp, knirp!
Kwê-kwê!
Grom ... blaas ...
Klap!
Rommel ... pardoef!

Klein handjies sal nie hierdie klankknoppies kan weerstaan nie.
Publikasiedatum: 2012-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development