Die waarheid oof Affairs

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620521932
R 150
Met só baie huwelike wat geraak word deur affairs, is dit broodnodig om vir 'n slag eerlik te gesels. En wie beter, as Francois en Gretha Wiid wat sélf hierdie pad gestap het. Nie net kan hulle eerlik gesels oor die pyn, verwyte en vernedering wat aan 'n mens se siel knaag nie, maar kan hulle ook getuig dat genesing, vergifnis en herstel in vertroue moontlik is.
Publikasiedatum: 2009-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development