Die Groot Boerekosboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620502788
R 330
Boerekos stap saam met nostalgie. 'n Resep staan nie op sy eie nie, hy het 'n aanloop en 'n omte. Waar kom dit vandaan? Hoekom het ons sekere gebruike? In hierdie pragboek kan jy dit alles lees. Daar is boonop beproefde resepte en kleurfoto's van ons tradisionele kos.
Publikasiedatum: 2012-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development