Die Smurfies Reus Smurf

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920475475
R 60
Brilsmurf struikel oor sy voete en die pot tuimel uit sy hande... Smurfiedorp begin skielik bewe. Die Smurfies hardloop bang na skuiling. "Grote Smurf, Grote Smurf, help!" roep die reusagtige Smurf terwyl hy alles wat voorkom, plattrap.
Publikasiedatum: 2012-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development