Die Swart Kat slaan n ster

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869196936
R 120
'n Uitstalling van seldsame diamante gaan toevallig gepaard met die optrede van 'n gewilde sangpaar. Is dit dalk net die omstandighede wat kriminele hul kans sal laat waag? En dan is daar 'n slinkse rowerbende wat toeslaan op afdelingswinkels, en dwelmhandelaars wat gestuit moet word.
Publikasiedatum: 2012-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development