Louis Tregardt se dagboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920188443

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis / History & Politics

Vertaler: Jackie Grobler
Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis / History & Politics
R 280
Louis Tregardt se dagboek - die enigste van 'n Voortrekkerleier - is die binneverslag van 'n klompie pioniers wat ongedeerd met nege ossewaens oor die noordelike Drakensberge na Mosambiek getrek het. Geen voertuig kon hulle dit sedertdien nadoen nie.
Publikasiedatum: 2013-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development