Anderkant die spieël

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780795800719

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 210
R 168Jy spaar R 42
"Anderkant die spieël is 'n storie vir elke vrou wat al gewonder het hoekom sy nou eintlik haar tee swart en bitter drink as soet en melkerig soveel lekkerder is. Vir elke vrou wat al gewens het sy kon die uitgevrete rotte in haar kombuis - en huwelik - met 'n .22 wegblaas, en wat vroualleen 'n Swartwoudkoek kan baasraak. En vir elke vrou wat al op 'n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom, of waar 'huis' nou eintlik is nie.
Anderkant die spieël is die storie van Maggie, wat ons in Talia vat grond ontmoet het. Sy val deur die hasegat op nóg 'n nuwe dorp waar gewapende, aweregse buurvroue verkykers het, en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie."
Publikasiedatum: 2013-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.