Oloff die Seerower 16 Die Spookskip Van Biskaje

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919765327
R 75
Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff die Seerower.
Publikasiedatum: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development