Moord in die beloofde land

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798157803

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 270
R 216Jy spaar R 54
'n Spanningsvolle roman oor 'n man in wie 'n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die grootmenswêreld (liefde, seks, die 'reëls' van die ou Suid-Afrika, joernalistiek), van die 1970's tot die 1990's, is vervleg met sy obsessie met die skêrmoordenares Marlene Lehnberg. Totdat die demoon wat hy in sy pa se lewe waarneem (en wat van sy pa 'n reeksmoordenaar gemaak het) uiteindelik ook sý lewe oorneem en lei tot 'n stryd om lewe en redding. 'n Boeiende, intrigerende roman - die skrywer kry dit goed reg om die tydsgees en die manier waarop onskuld geleidelik verdwyn oor te dra.
Publikasiedatum: 2013-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.