Ken Verstaan Rekeningkunde Graad 12 Onderwysersgids

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781107661042

Leermiddels: Graad 12

Leermiddels  -  Graad 12
R 363
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die Onderwysersgids bevat daaglikse lesplanne vir elke kwartaal wat die onderwyser help met die beplanning vir elke dag en elke week, voorbeelde vir moderering om onderwysers met assessering te help, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek. Die PowerPoint-aanbieding op die CD-ROM verskaf interaktiewe voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik skakels met alle oplossings vir aktiwiteite en assessering in die Leerdersboek, 'n kleurvolle, opwindende en dinamiese koppelvlak met talle grafika en tabelle wat ontwerp is met die doel om die leerervaring te verryk.
Publikasiedatum: 2013-12-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.