●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781874969198

Fiksie: Poësie

Fiksie  -  Poësie
R 150
R 135Jy spaar R 15
"Cas Vos skryf 'n afgeronde, klassieke soort vers met tradisionele bindmiddele soos rym en ritme. Hy is 'n belese digter en deel van die plesier van sy poësie is die ontplooiing en ontdekking van die diggeweefde tekstuur van sy verse. Vos weef in sy verse 'n wye register van verwysings en intertekste byeen op 'n wyse wat die hede deurskemer en toelig met die verlede." - Johann de Lange

Vere waai vlugtig in die wind
voor swaels hulle sonpad vind.

Op die ritme van die somer
swerm hulle in 'n spatesel blou lug
teen windvlae wat hulle rondstrooi
in die lig bokant die horison.

Die son lig sy vurige kop op
en hou hulle glimmend dop
tot hulle in kleineste intrek
en hulle harte warmte opvang.

Miskien kan ek jou eendag
soek soos die swaels van die son
wat als verlig, maar nou hoor ek
snags drome sag asemhaal.

Vere waai vlugtig in die wind
voor ek my sonpad kan vind.
Publikasiedatum: 2013-03-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.