●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798159920

Kinders: Versamelbundels

Kinders  -  Versamelbundels
R 240
Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos 'Wikus te Goede', 'Die astrante snyertjie', 'Die standvastige bliksoldaatjie' en 'Die keiser se nuwe klere.' Kom lag lekker saam met stories soos 'Liewe Heksie en die Koekoekie' en 'Spokie van Boosgelegen' en word betower deur sprokies soos 'Elf wilde swane', 'Die tonteldoos' en 'Die Groen Jonkvrou van die meer'.
Publikasiedatum: 2016-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.