Bybel 1983 Vertaling Fleksieband

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798216814
R 400
Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling (1992-hersiening), standaardgrootte, kurk fleksieband met duimindeks, twee merklinte en ritssluiter. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye
met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte. Kleur-ID-band wat teksgrootte aandui.
Publikasiedatum: 2013-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development