Split

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780795800986
R 280
Dis die sewentigs en tagtigs. 'n Afrikaanse gesin trek gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug.
Terwyl Vera se huwelik aan't verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seksboeke. Haar dogter Lien wens 'n UFO laai haar op.
Split gaan oor grootword op 'n myndorp, soen op Durban se strand en 'n Indiër wat sweet in die kaartjiekantoor van Louis Trichardt se publieke swembad.
Publikasiedatum: 2015-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development