Die Bybel vir jong manne

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431607945

Christelik - Kinders: Bybels / Bibles

Christelik - Kinders  -  Bybels / Bibles
R 350
R 280Jy spaar R 70
Uiteindelik is daar 'n Bybel wat jong manne se taal praat! Die Bybel vir jong manne is 'n praktiese Bybel wat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling bevat. Die Bybel het verskeie addisionele materiaal soos 'n inleiding en agtergrond vir elke Bybelboek en oordenkings, Skrifverwysings, gebede en 'n indeks wat elke seun sal help om die man te word wat God bedoel het hy moet wees.
Publikasiedatum: 2014-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.