Die Onbekende van Gogh

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781770227941
R 230
Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo.Maar min mense weet dat daar 'n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederlandgrootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het.Cor, die seun van 'n Protestantse predikant, het sy jeugjare in verskeie klein Nederlandsedorpies deurgebring. Daar het hy en sy kunstenaarbroer gedurende idilliese vakansies saamin die platteland gaan stap, voordat die Van Gogh-gesin deur teenspoed en tragedies oorval is.Die 22-jarige Cor het in 1889 na Suid-Afrika gekom en as ingenieur by die goudmyne en laterdie spoorweë gewerk. Tydens die Anglo-Boereoorlog het hy hom by die Boere geskaar, eers as 'nspoorwegingenieur en later as lid van 'n kommando in die Vrystaat, waar hy in 1900 op dieselfdetragiese wyse as sy beroemde broer gesterf het.Die Onbekende Van Gogh laat herleef Suid-Afrika in die stormagtige laaste dekade van dienegentiende eeu; vertel die persoonlike verhaal van 'n jong uitlander soos onthul in briewe enander argiefstukke; en werp lig op sy verhouding met sy beroemde broer Vincent. Hierdie boekbied nuwe insigte wat op oorspronklike navorsing gegrond is en lig die sluier oor 'n figuur watdeur die geskiedenis vergeet is
Publikasiedatum: 2015-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development