PracMaths Wiskunde Assesseringsboek Graad 8

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920378431

Leermiddels: Graad 8

R 70
Wiskunde Assesseringsboek met basiese en probleem-gebaseerde vrae en volledige antwoorde, soos verlang deur CAPS vir Graad 8 leerders

Onderwerpe

Kwartaal 1

1 Telgetalle

2 Verhouding, Eweredigheid en Koers

3 Heelgetalle

4 Eksponente en Wetenskaplike-notasie

5 Getalpatrone en Verwantskappe

6 Algebraïese uitdrukkings

7 Vergelykings

Kwartaal 2

1 Algebraïese uitdrukkings

2 Vergelykings

3 Konstruksies

4 Meetkunde van reguit lyne

5 Meetkunde van 2-D vorms

Kwartaal 3

1 Gewone breuke en Persentasies

2 Desimale breuke

3 Die Stelling van Pythagoras

4 Omtrek en Oppervlakte

5 Volume en Buite-oppervlakte

6 Statistiek

Kwartaal 4

1 Funksies en Verwantskappe

2 Vergelykings en Woordsomme

3 Grafieke

4 Transformasie Meetkunde

5 Meetkunde van 3-D voorwerpe

6 Waarskynlikheid

7 Spoedtoetse en Meervoudige keusevrae
Publikasiedatum: 2015-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development