●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920378981

Leermiddels: Graad R

Leermiddels  -  Graad R
R 159
R 143Jy spaar R 16
Voorskoolse Werkboek vir kinders vanaf 4 - 7 jaar oud.
Die oefeninge in hierdie boek is saamgestel vir enige voorskoolse kind, wat gretig is om te leer, om:
- hand-oog koördinasie te ontwikkel
- bewusmaking van lyne en vorms te ontwikkel
- die betekenis van getalle 0 tot 10 te leer
- die letters van die alfabet te skryf
- die name van die letters van die alfabet te leer
- die klank wat elke letter en sekere pare letters voorstel, te oefen
- basiese drieletter en vierletter woorde te skryf en te lees.
Publikasiedatum: 2017-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.