Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624081920

Kinders: Versamelbundels

R 295
R 236Jy spaar R 59
Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir  3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit 'n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders in speelskole.'n Nuttige gebruiksgids is ingesluit.
Publikasiedatum: 2017-11-20

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development