Afslag slegs op aanlynbestellings
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780639977805

Nie-fiksie / Non-fiction: Politiek & Geskiedenis / History & Politics

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Politiek & Geskiedenis / History & Politics
R 220
R 176Jy spaar R 44
Adv. P.J. Pretrius (die skrywer van Volksverraad) en Adriaan Snyman het saamgespan om Die gety het gedraai te skryf. Dit handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van Rensburg vir ons dag en tyd vir die wêreld en Suid-Afrika voorspel het.
Die gety het gedraai, is 'n boodskap van hoop en dit voorspel ook 'n heel nuwe toekoms vir ons land.
In DEEL I skryf adv. Pretorius in sy voorwoord: “As ons dit wat moet plaasvind verstaan, sal ons verstaan dat Suid-Afrika moet gered word om as verskansing teen die komende verworwenheid vir Christene hier en regoor die wêreld te dien. Ons (Suid-Afrika) word “God se geestelike verbondsark”.
In DEEL II behartig Adriaan Snyman o.m. 'n aantal herontdekte briewe wat Boy Mussmann aan Rhodesiese vriende geskryf het. In hierdie briewe kry ons nie net 'n duidelike beeld dat die gety dwarsoor die wêreld besig is om te draai nie, maar ook dat Suid-Afrika bestem is om die 'Nuwe Kanaän' vir die mensdom te word.
Publikasiedatum: 2018-11-22

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.