AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485310822

Fiksie: Rubrieke

Fiksie  -  Rubrieke
R 180
R 162Jy spaar R 18
Petro Hansen se Afrikaans smelt soos botter op die tong.
Temas soos liefde, eensaamheid, verlange en familie word tussen hierdie blaaie vervleg.
Verhale uit plekke soos die Bosveld, die Kalahari, Klein-Brak, Bela-Bela en jakarandapers Pretoria sorg vir herinneringe en waarnemings wat die leser sal laat nadink en nostalgies stem.
Petro skryf sedert 2012 vir Die Burger rubrieke en was voltyds vir vier jaar lank die Dinsdag-rubriekskrywer vir Beeld.
Verskeie van haar artikels is in Rapport Weekliks en Huisgenoot gepubliseer.
Sy word in 2019 deur die Cordis-trust vereer met die Orde van die Beiteltjie van die Afrikaanse Woordkunsakademie vir “haar besondere bydrae tot Afrikaans, maar sy glo die grootste prys wat sy kan verwerf, is wanneer haar woorde 'n hartsnaar roer.
Publikasiedatum: 2019-07-04

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.