AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799397406

Fiksie: Romanses

Fiksie  -  Romanses
R 95
R 86Jy spaar R 9
Hulle liefde is in die sterre geskryf ... Gitte herstel van ʼn mislukte verhouding met Tom wat aan dwelms verslaaf was. Haar ma, ʼn astronoom, nooi haar Sutherland toe om te help met 'n konferensie wat sy aanbied. Een van die konferensie-aanbieders, Pierre Winterbach, is ʼn navorsings-astronoom wat in Hawaii gestasioneer is en wat tans oorbly in haar ma se huis tydens die konferensie. Daar is onmiddellik ʼn vonk tussen Gitte en Pierre, en sy ervaar emosies en gevoelens wat sy nooit tydens haar verhouding met Tom gevoel het nie. Maar dan maak Salomé haar verskyning, en versuur die ontluikende verhouding tussen Gitte en Pierre. Sterredief is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks. Romanza kan vergelyk word met Mills & Boon en Harlequin.
Publikasiedatum: 2019-10-03

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.